Soundtracks: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #

List of artists: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #


Louis Van Rensburg - Voshaarnooi lyrics

  Click to play this song!

Voshaarnooi by Louis Van Rensburg


Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op jou kind
Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak vir Bella stout,
Met Hanepootse natrossies
Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
My hart blom wit vir die voshaarnooi
Pluk heide van die rooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi
Bellabint my meisiekind, this hartblom wit, die heiderooi
Bellabint my meisiekind, this hartblom wit, die heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind
less



A-Z Lyrics Universe

Follow us

Lyrics / song texts are property and copyright of their owners and provided for educational purposes.